• Home
  • Testimonials
  • Lupus Erythematosus - I want to thank you from the bottom of my heart

Translation:

Good day Dr. Annelise,

This email is just to say thank you for what you have done for me so far.

As you yourself know, I was treated by a physician for Systemic Lupus Erythmatosus through Malaria medicine Plasmaquine, Tamacet painkillers and also Eltrocoxin for thyroid for six months prior to February 2012. After three months of that treatment, I really felt sicker. At that point I started looking for alternative treatment for Lupus, because the medical doctors have no proven way of treating or managing Lupus. I became sicker. I came in February 2012 to you.

At the first appointment, you really let me feel at home and spent 30 minutes longer with me to explain both Lupus and the treatment. The first 10 days of treatment was very bad for me mentally and physically. On the third day of the detox at 01H30am, we had the confidence to contact you and to ask for advice. In those early hours, you did some research and came to back to me by email and let us know what we should do.

 

I think there are certainly very few doctors in South Africa that will take so much trouble for their patient. Since I've been on Sevenpointfive, there has been a huge improvement. All symptoms are not gone, but you can lead a fairly normal life, which was previously not possible. I believe, with your help and Sevenpointfive's products, my symptoms will improve even more in the future. As you know yourself, Lupus is a disease where your symptoms change day by day.

I want to thank you from the bottom of my heart, and say that you are a credible, good doctor, and treat patients with compassion and much care. We can not thank you in words. I believe that God will bless the practice and your family, because there are few like you.

Lupus is not an easy road to walk, but I know that God sent me to you and Sevenpointfive.

Thank you once again.

Flip (Barend Badenhorst)

Original:

Goeie dag Dr Annelise

Hierdie email is net om vir u dankie te se vir wat u sover vir my gedoen het.

Soos u self weet was ek vir 6 maande voor Februarie 2012, behandel deur n Internis deur middel van Malaria medisyne, Plasmaquine, Tamacet pynpille en ook Eltrocoxin vir die skildklier. Na drie maande van daardie behandeling, het ek werklik sieker gevoel. Op hierdie staduim het ek begin soek na alternatiewe behandeling vir die Lupus, want die mediese dokters het geensins enige proging aangewend om my te vertel hoe om Lupus te behandel of bestuur nie. Al sieker geword. Toe in Februarie 2012 by jou uitgekom.

Met die eerste afspraak het u my regtig laat tuisvoel en self 30 minute langer met my gespandeer om Lupus aan my te verduidelik sowel as ook die behandeling. Die eerste 10 dae van die behandeling was vir my vreeslik erg geestelik en fisies. Op die derde dag van die detoks, 01H30 am het ons die vrymoedigheid gehad om u te skakel en om raad te vra. U het daardie vroee oggend ure op die internet gegaan terug ge email en laat weet wat ons moet doen.

Ek dink daar is beslis baie min dokters in Suid Afrika wat soveel moeite vir sy pasient sal doen. Vir die tyd wat ek nou op Sevenpointfive se behandeling is was daar n reuse verbetering. Alle simptome is nie weg nie, maar mens kan n redelike normale lewe lei, wat voorheen glad nie moontlik was nie. Ek glo met u hulp en Sevenpointfive se produkte sal my simptome in die toekoms nog meer verbeter. Soos u self weet is Lupus n siekte wat van dag tot dag jou simptome laat verander.

Ek wil vir u uit my hart uit sé dankie, dat u so n gelooflike goeie DR is en u pasiente met empatie behandel en soveel omgee. In woorde kan ons jou nie bedank nie. Ek glo dat GOD u, die praktyk en gesin nog geweldig gaan seen, want daar is min van u.

Lupus is nie n maklike pad om te stap nie, maar ek weet dat GOD vir my gestuur het om by u en Sevenpointfive uit te kom.

Nogmaals baie dankie.
Flip(Barend Badenhorst)